Gewone seekat

Gewone seekat
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Subgenus:
Spesie:
O. vulgaris
Binomiale naam
Octopus vulgaris
Cuvier, 1797
Sinonieme
  • Octopus octopodia
    Tryon, 1879
  • Octopus vulgaris
    Lamarck, 1798
  • Octopus rugosus
    Bosc, 1792
'n Seekat lê verskuil op die seebodem. Foto geneem tydens 'n nagduik te Tenerife, Spanje.

Die gewone seekat (Octopus vulgaris) is 'n seekat wat in oseane dwarsoor die wêreld, en ook langs die hele kus van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan die seekat bekend as die Common octopus.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search